January
02 Saturday
Lizz Meiring – Met Ander Woorde
Video on Demand
Description
Hierdie is ’n slim-snaakse, energieke eenvrouvertoning. Die aweregse, eiesoortige Lizz deel’n versameling sketse, stories en vertellings uit haar eie pen. Met haar buitengewone liefde vir woorde en vlymskerp woordspelings balanseer sy komedie, ironie, satire en patos haarfyn op ’n mespunt. Lizz is ’n teater- en televisie- ikoon wat Suid-Afrikaanse gehore reeds vier-en-dertig jaar vermaak. “Met ander woorde” is Lizz op haar skitterende beste! Dis ongetwyfeld topklas teatervermaak wat nie misgeloop mag word nie.
Ticket Information
Premiere
R100.00
Online booking closedVideo on Demand
R75.00
SellingEvent Calendar
Bookings for this event are valid for 48 hours
Saturday, January 2, 2021
7:30 pm - 9:00 pm GMT+2